A3 - PopViolis CD

CD Audio Samples

Login Form



AddThis Social Bookmark Button
Rapport - 11/10/2008

11/10/2008 10:51  - (SA)

"Deur Willie Strauss:

ADRIANA - 14 Beautiful Violin Pieces

Emi

As jy van vioolmusiek hou kan jy maar solank die leer gaan haal om op die dak te klim en te begin dans. Dié instrumentale CD het ’n vars aanslag en is beslis die moeite werd om na te luister. Daar is ’n groot verskeidenheid musiekstyle om na te luister. Adriana se debuutalbum is ’n bewys van haar talent en dat sy iemand is wat ’n verskil kan maak. Dennis East se musikale verwerkings is in die kol."

Lees die artikel op Rapport se webwerf hier: